Record Details

Editorial

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Editorial
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — —
Description Die derde uitgawe van In die Skriflig vir 2008 bevat ’n verskei- denheid artikels wat leesstof in verskillende dissiplines van die gereformeerde teologiese ensiklopedie verskaf. C.J. Smit verskaf prikkelende gedagtes oor die verhouding van die kerkorde en die werk van die Heilige Gees. Dit is in ’n tyd waarin veral die charis- matiese teologie die gedagte wek dat enige vorm van ’n kerklike dokument, soos belydenisskrifte en ’n kerkorde, die werking van die Heilige Gees strem en die vryheid van gelowiges inperk. Die artikel van J.L. Helberg vra die aandag vir die relevansie van die bui- tengewone geboorte van Jesus vir die posisie van die vrou in die kerk. Hierdie artikel moet gesien word as ’n waardevolle bydrae in die debat oor die posisie van die vrou wat binnekort weer op die algemene sinode van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika aan die orde sal kom. Die boek van Fika Janse van Rensburg, Douw Breed en Jorrie Jordaan met die tema “Manlik en vroulik in die Bybel” wat onlangs verskyn het en by die spesiale algemene ver- gadering van die Gereformeerde Teologiese Vereniging bespreek is, het wye reaksie uitgelok en een van die reaksies, ’n reaksie deur P.N. Archbald, word in hierdie uitgawe as ’n fokusartikel geplaas. Die artikel van Helberg en hierdie boek, met die reaksies daarop, het vele nuwe insigte oopgemaak en kan dien as prikkelende stof vir verdere besinning.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2008-07-27
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v42i3.272
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 42, No 3 (2008); xi-xii 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/272/168
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2008 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT