Record Details

125 jaar na Rustenburg 11 Februarie 1859

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title 125 jaar na Rustenburg 11 Februarie 1859
 
Creator Spoelstra, B.
 
Subject — —
Description Die feit dat gepraat word van die GKSA wat 125 jaar gelede op Rustenburg gestig is, toon hoe die kerkbegrip gekollegialiseer het. Dit was nie die motief in 1859 nie. Tereg het kollega J. H. van Wyk dan ook op die GTV-byeenkoms te Pretoria gevra: Was daar dan nie ’n kerk voor 1859 nie? Slaan ’’gereformeerd” nie op die Reformasie van meer as 4 eeue gelede en ”kerk” op Pinkster nie? 0ns kan byvoeg: Preek die dominees dan nie oor Heid. Kat. Son. 21 dat ons GLO dat die Seun van God vir Horn ’n kerk deur sy Gees en Woord in die eenheid van ware geloof van die begin van die wêreld af tot die einde toe vergader, beskerm en onderhou nie? Hoe staan dit met die kerk van Christus en wat ons die GKSA of ONS kerk noem?
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1984-06-05
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v18i69.1212
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 18, No 69 (1984); 2-8 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1212/1485
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1984 B. Spoelstra https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT