Record Details

Die verbond - van Ou Testament na Nuwe Testament

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die verbond - van Ou Testament na Nuwe Testament
 
Creator van Rooy, H. F.
 
Subject — —
Description Die verbondsbegrip het in die Ou Testamentiese wetenskap weer ’n plek gekry op grond van die werk van Eichrodt en die studie van ooreenkomste tussen die verbond in die Ou Testament en die buite-Bybelse staatsverdrae, sedert die werk van Korosec,Mendenhall en baie ander. Natuurlik bestaan hieroor nie eenstemmigheid nie, veral omdat oor die ouderdom van die verbondsgedagte in die Ou Testament nie eenstemmigheid bestaan onder geleerdes nie. Die studie van die verbond in die Nuwe Testament het egter nie naastenby dieselfde aandag gekry nie - iets wat miskien as een van die redes vir die ontkenning van die waarde van die verbond vir Nuwe Testamentiese gelowiges beskou kan word. In hierdie studie word drie sake aangeraak, nl. die terminologie vir verbond in die Ou en Nuwe Testament, die agtergrond vir en belangrikste vorme van die verbond in die Ou Testament en enkele opmerkings oor die verbond in die Nuwe Testament.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1983-06-05
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v17i66.1189
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 17, No 66 (1983); 13-23 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1189/1462
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1983 H. F. van Rooy https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT