Record Details

Die diens van diaken vandag

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die diens van diaken vandag
 
Creator Spoelstra, B.
 
Subject — —
Description Dit is onmoontlik om vandag te probeer voorgee dat daar nog iets nuuts oor die diens of amp van die diaken gesê kan word. Wanneer ’n mens in die jongste publikasie na die goeie lesings kyk wat voor die konferensies van 1974 en 1975 gedien het, wil ’n mens eerder vra: Hoe is dit moontlik dat daar nog iemand gevra word om oor die diakens en hulle diens te praat?! Moet die diakens nie liewer nou begin praat en sê wat hulle met die goeie leiding gemaak het nie?
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1977-06-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v11i41.1106
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 11, No 41 (1977); 38-49 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1106/1379
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 B. Spoelstra https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT