Record Details

Dr. J. D. du Toit en die onderwys

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Dr. J. D. du Toit en die onderwys
 
Creator Coetzee, J. Chr.
 
Subject — —
Description J. D. du Toit, 'n seun van die grondlegger, eintlik die vader van Christelike-nasionale onderwys in Suid-Afrika het sy hele opvoeding ontvang aan skoolinrigtings met ’n Christelik-nasionale gees en rigting. Sy eerste skool was ’n C.N.O.-skool en die laaste inrigting waaraan hy gestudeer het, was ’n C.N. Universiteit. As leerling en as student het hy nooit 'n voet in ’n staatskool of staats-inrigting vir hoër onderwys gesit nie. Daarvoor het sy oortuigde vader gesorg.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1967-05-20
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v1i3.861
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 1, No 3 (1967); 13-22 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/861/1101
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1967 J. Chr. Coetzee https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT