Record Details

Hoe moet ’n Gereformeerde teoloog met die Bybel omgaan?

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Hoe moet ’n Gereformeerde teoloog met die Bybel omgaan?
 
Creator van der Walt, T.
 
Subject — —
Description Ek verbeel my geensins dat ek oor die onderwerp wat aan my op- gedra is: “Hoe moet ’n Gereformeerde teoloog met die Bybel om- gaan?”, nou juis soveel nuuts sou kon sê nie. Ek doen dit omdat ons wel opnuut indringend hieroor rekenskap moet gee, en vanoggend se insette van my kant sou daartoe ’n beskeie bydrae kon lewer. Al hoe meer word besef, en ook uitdruklik gesê, dat die manier(e) waarop ons met die Bybel omgaan, aan die wortel lê van die sake waaroor daar tans ook in ons eie geledere heftige verskille, soms selfs driftige verskille, bestaan.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2008-07-27
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v42i4.290
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 42, No 4 (2008); 755-772 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/290/186
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 T. van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT