Record Details

Die koordinasie van die drie ampte met die oog op die uitbreiding van die koninkryk van God

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die koordinasie van die drie ampte met die oog op die uitbreiding van die koninkryk van God
 
Creator van der Linde, G. P. L.
 
Subject — —
Description Die behandeling van bogenoemde onderwerp verg ’n noukeurige begripsbepaling - veral van die koninkryk van God. In die Skrif is daar sprake van die koninkryk van God, sowel as van die kerk van die hemele, vgl. Johannes 3:3 en Matt. 3:2 en 417. Die wyse waarop Jesus self o.a. die begrippe gebruik toon duidelik dat Hy met beide een en dieselfde saak omskryf. Wat word nou onder die koninkryk van God of van die hemele verstaan? Die begrip koninkryk veronderstel: 1) ’n Koning; 2) onderdane — ’n Koning regeer; 3) ’n ryksgebied — die onderdane moet iewers woon!
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-06-04
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v12i47.1142
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 12, No 47 (1978); 41-45 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1142/1415
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1978 G. P. L. van der Linde https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT