Record Details

Calvyn se invloed op die Griekse Kerk

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Calvyn se invloed op die Griekse Kerk
 
Creator D'Assonville, V. E.
 
Subject — —
Description Terwyl die Reformasie van die kerk in Wes-Europa gedurende die 16e eeu die grootste deurbraak beleef het en die vestiging van die Gereformeerde Kerk ’n voldonge feit geword het en Rome fanatiek sy verlore terrein met die Kontrareformasie probeer herwin het, worstel die Christelike kerk in die lande van Oos-Europa en die Midde-Ooste in ’n eensame stryd voort. Aan die begin van die 17e eeu is hierdie kerk, wat ons nader spesifiseer as die Grieks-Ortodokse Kerk, nog steeds onder die juk van die Turke met die godsdiens van die Islam.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1972-05-27
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v6i23.974
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 6, No 23 (1972); 39-44 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/974/1234
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1972 V. E. D'Assonville https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT