Record Details

Editorial

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Editorial
 
Creator Jordaan, G.
 
Subject — —
Description In die Skriflig fokus op die gereformeerde teologie. Gesonde debatvoering was nog altyd deel van die reformatoriese erfenis. Hierdie uitgawe van In die Skriflig weerspieël twee sulke debatte: • Die navorsingsartikels handel oor ’n spesifieke aspek van die gereformeerde belydenis, sodat hierdie uitgawe as ’n tema-uitgawe beskou kan word. Jorrie Jordaan, as leier van die navorsingspan wat op die aspek ingegaan het, gee hier onder verdere besonderhede. • ’n Diskussie-artikel word geplaas, waarin Adrio König reageer op ’n resensie van sy boek, God, waarom lyk die wêreld so? As wetenskaplike tydskrif plaas In die Skriflig nie korrespondensie nie, maar hierdie artikel lê op die vlak van voortgaande wetenskaplike diskussie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2003-08-02
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v37i4.484
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 37, No 4 (2003); ix-x 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/484/377
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2003 G. Jordaan https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT