Record Details

President S. J. P. Kruger en die sending

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title President S. J. P. Kruger en die sending
 
Creator Louw, H. A.
 
Subject — —
Description Mens kan oor die Gereformeerde Kerke en die sending gedurende die 19e eeu nie skrywe sonder om aandag te skenk aan die houding van een van sy grootste seuns in daardie tydperk nie. “ Die naam Paul Kruger is onlosmaaklik verbonde aan die ontstaan en voortbestaan van die Gereformeerde Kerke in Transvaal, hoewel hy nooit enige kerklike amp beklee het nie. Daar was ’n tyd toe hy predikant wou word, maar moes dié ideaal weglê omdat sy roeping gelee was in diens van die volk... Hy was altyd op hoogte met die geestelike peil van die gemeente en ’n sterk voorstander van die kerklike sending” (Spoelstra 1963:276).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1987-06-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v21i83.1312
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 21, No 83 (1987); 35-41 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1312/1583
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 H. A. Louw https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT