Record Details

Die instelling van die doop

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die instelling van die doop
 
Creator Venter, J. L. van der Walt, J. J.
 
Subject — —
Description Die eerste plek in die evangeliebeskrywings waar daar van die doop as ’n opdrag van Jesus Christus gepraat word en waar die betekenis die duidelikste uitkristalliseer, staan in Matteus 28 : 16 - 20. Heilshistories gesien, is dit die begin van kerklike inlywing van die wat gehoor het hoedat Jesus sy koninkryk proklameer, die evangelie aanvaar en tot bekering kom. Vir die doel van hierdie artikel word hierdie gedeelte ondersoek om te sien hoe die instelling geskied het, wat die plek en betekenis van die Christelike doop is.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1989-05-15
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v23i90.822
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 23, No 90 (1989); 2-9 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/822/1060
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1989 J. L. Venter, J. J. van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT