Record Details

Kerkgroei: 'n Kritiese evaluering van die kernaspekte van die Church Growth Movement

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Kerkgroei: 'n Kritiese evaluering van die kernaspekte van die Church Growth Movement
 
Creator Buys, F.
 
Subject — —
Description Daar is nie ’n sendingwetenskaplike rigting in die wêreld wat groter en invloedryker is as die “Church Growth Movement” nie. Die U.S. Center for World Mission, onder leiding van Ralph Winter, wat in 1976 uit die “Church Growth Movement” ontstaan het, en wat die beskouings van die “Church Growth Movement” die sterkste wêreldwyd propageer, is ingerig op ’n voormalige universiteitskampus in Pasadena. Kalifornie. Dit beslaan ’n grondgebied van 35 akkers, en is die grootste instelling in die wêreld wat hom beywer vir sendingwetenskaplike navorsing en ondersteuning van sendingprojekte. Kantoorruimte, klaskamers, rekenaarfasiliteite, ’n biblioteek, slaapsale en ander bates is reeds meer as 25 miljoen dollar werd. Sendelinge van sewentig verskillende denominasies en genootskappe werk reeds daar saam in navorsingsprojekte en gevorderde opleiding en mobilisering van sendelinge. Die oorheersende doel is om teen die jaar 2000 die sendingtaak van die kerk voltooi te sien in dié opsig dat daar Christelike kerke onder al die 17 000 onbereikte volksgroepe van die wereld tot stand gekom het, (Vgl The U.S. Center for World Mission. 198?).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1988-06-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v22i87.1328
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 22, No 87 (1988); 2-16 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1328/1599
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1988 F. Buys https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT