Record Details

Sleutelmag en amp

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Sleutelmag en amp
 
Creator Rossouw, P. J.
 
Subject — —
Description As die Heidelbergse Kategismus (Sondag 31) handel oor die sleutels van die Koninkryk, dan word die betrokkenheid van die ampte slegs per implikasie veronderstel). Meer eksplisiet word die amp en sleutelmag in die Nederlandse Geloofsbelydenis gekoppel; “ons glo dat hierdie ware kerk ooreenkomstig die geestelike bestuurswyse wat ons Here ons in sy Woord geleer het, geregeer moet word... hulle (moet) sorg dra dat die ware godsdiens onderhou (word), die ware leer orals versprei, die oortreders op geestelike wyse vermaan en in toom gehou (word)... (N.G.B. art. 30) en: “Ons glo verder dat die regeerders van die kerk, al is dit nuttig en goed om onder mekaar ’n bepaalde orde tot instandhouding van die liggaam van die kerk in te stel en te handhaaf, tog noukeurig moet oppas om nie af te wyk van wat Christus, ons enigste Meester, vir ons ingestel het nie... Ons aanvaar derhalwe slegs wat kan dien om eendrag en eenheid te bewaar en te bevorder, en om alles in gehoorsaamheid van God te onderhou. Daarvoor is nodig die ban en alles wat daarmee saamhang, toegepas ooreenkomstig die Woord van God” (N.G.B. art. 32).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1985-06-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v19i74.1246
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 19, No 74 (1985); 7-17 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1246/1519
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1985 P. J. Rossouw https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT