Record Details

Sang in die erediens

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Sang in die erediens
 
Creator Kempff, D.
 
Subject — —
Description Die bewering is al gemaak dat die ontstaansrede van die Gereformeerde Kerk in 1859 lê by die saak van Gesange — of die verpligting om dit te sing. So word dit meesal deur nie-Gereformeerdes gestel en oningeligte Gereformeerdes stem dan daarmee saam. Maar dit is onhistories en onwetenskaplik om daaraan vas te klou of nog steeds so te sê. Die saak van die Gesange was natuurlik ’n punt op die agenda, miskien selfs prakties ’n maklik-aanwysbare item, maar nie die enigste nie. Daaragter het ’n belangrike geheel van besware en gevoelighede oor afwyking in leer en verkeerde opset in kerkregering gelê. Dit is ook ’n geweldige verskraling om die Gereformeerde Kerk se bestaan aan nie-gesange-sing en aan reaksie-net-daarteen te verbind.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-06-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v14i53.756
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 14, No 53 (1980); 45-47 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/756/990
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 D. Kempff https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT