Record Details

Etiek — Wetenskap van relasies

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Etiek — Wetenskap van relasies
 
Creator van der Walt, S. P.
 
Subject — —
Description Daar word ernstig gespreek oor die Etiek in die kader van sogenaamde menswetenskappe, humaniora, en dan tref ons dit aan in die verband van Teologie, Wysgerige besinning en vakwetenskaplike denke. Vraagtekens verrys net so vinnig as wat hierdie verskillende kaders, onderskeidinge, nuanseringe voorgestel word. Is dit so? Kan ons en mag ons spreek van sodanige onderskeidinge in die Etiek en is ons uitgangspunt hier nie verkeerd, juis omdat ons die Teologie as ’n besondere soort wetenskap, as die koningin van die wetenskappe, sien nie?
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1979-05-15
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v13i50.789
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 13, No 50 (1979); 4-12 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/789/1027
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1979 S. P. van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT