Record Details

Teologie van die koninkryk (Basileiologie)? Teologies nagedink oor die plek en betekenis van die koninkryk van God in die teologie en die kerk

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Teologie van die koninkryk (Basileiologie)? Teologies nagedink oor die plek en betekenis van die koninkryk van God in die teologie en die kerk
 
Creator van Wyk, Jan H. (Amie)
 
Subject — —
Description Hierdie artikel is ’n poging om aan te toon dat daar ’n groot leemte bestaan in die wyse waarop die klassieke leerstukke in dogmatiek in die verlede hanteer is, omdat dit ’n sentrale tema soos die koninkryk van God óf volkome geïgnoreer, óf totaal onderbelig het. Hierdie leemte word vervolgens nader ondersoek. Eers word aandag gegee aan die eskatologiese modelle wat in hierdie verband ontstaan het. Daarna word op die sentraliteit van die tema van die koninkryk in die Ou en Nuwe Testament gefokus en hierna word op die dinamiese uitwerking daarvan gelet wat dit op die samelewing behoort te hê. Die konklusie waartoe die outeur kom, is dat die tema van die koninkryk van God in die geheel gesien in die kerk en in die teologie totaal onderbeklemtoon was en steeds is. Vir ’n relevante kerkbeskouing (ekklesiologie) kan dit ’n groot bevryding bring indien die fokus van die kerk na die (gekome en komende) ryk van God verskuif. Die dogmatiek benodig ’n afsonderlike locus wat oor die Basileiologie handel.Theology of the kingdom (Basileiology)? Theological reflections on the place and role of the kingdom of God in church and theology. This article is an attempt to demonstrate that there is a great void in the way in which classical doctrine was treated in dogmatics in the past, since it either completely ignored a central theme like the kingdom of God, or shed altogether insufficient light on it. This void will subsequently be investigated more closely.Firstly, attention is given to the eschatological models which came into being for it. Next, the focus is on the centrality of the theme of the kingdom in the Old and New Testament after which its dynamic effect on society is pointed out.The conclusion reached by the author is that the theme of the kingdom of God was and is on the whole underemphasised in the church and in theology. For a relevant view of the church (ecclesiology) it could be liberating if the church shifted its focus to the kingdom of God (that has come and is coming). Dogmatics needs a separate locus dealing with Basileiology.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2015-03-31
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format text/html application/octet-stream text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v49i2.1875
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 49, No 2 (2015); 12 pages 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1875/3061 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1875/3062 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1875/3128 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1875/2988
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2015 Jan H. (Amie) van Wyk https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT