Record Details

’n Blywende teologiese onderstroming onder gereformeerdes?

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title ’n Blywende teologiese onderstroming onder gereformeerdes?
 
Creator Kruger, M. A.
 
Subject — —
Description Sedert 1978 het dit al duideliker geword dat daar ’n nuwe teologiese onderstroming onder ons Gereformeerdes gekom het. Dit raak die homogene karakter onder lidmate in die GKSA-gemeenskap op ’n unieke wyse in die geskiedenis. Dit skyn asof die nuwe rigting tot ’n groot mate herhaal wat die NGKSA deurgegaan het in hulle stryd teen die Metodisme. Verskillende strominge het saamgevloei om hierdie nuwe stroming te laat ontstaan. Uiteindelik moet ’n mens dit kwalifiseer as ’n pentekostalisties-metodistiese stroming. Die Pentekostalisme is histories natuurlik ook nou verwant aan die Metodisme. Oorreaksie teen die Metodisme waardeur o.a. die gevoelselement in die godsdiens nie tot sy reg gekom het nie, was ’n belangrike stimulus vir die nuwe rigting.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1981-06-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v15i60.749
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 15, No 60 (1981); 43-50 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/749/982
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 M. A. Kruger https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT