Record Details

Het ons kerk-wees in strukture gestol?

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Het ons kerk-wees in strukture gestol?
 
Creator Spoelstra, B.
 
Subject — —
Description Die kerk plaas ons in die grond van sy bestaan as liggaam waarvan Christus Hoof is, voor ’n misterie. Hoewel die Skrif soms na die kerk in betreklik gelykblywende of statiese beelde verwys (tempel, gebou), is die dominerende profiel dié van ’n lewende organisme, ’n koinonia van mense (Spoelstra 1978; 23—35). Die liggaam van Chris­tus het natuurlik ”n institusionele aspek, ruggraat of torso wat in die ingestelde dienste (ampte)  gegee is (1 Kor 12:28, Ef 4:11 v ). Dit gee egter geen reg om van die kerk dualisties in terme van orga­nisme en instituut of as dinamies en staties te praat nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1986-06-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v20i80.1289
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 20, No 80 (1986); 4-17 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1289/1560
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1986 B. Spoelstra https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT