Record Details

Genesis 1-3 en die Hedendaagse Gesagskrisis

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Genesis 1-3 en die Hedendaagse Gesagskrisis
 
Creator Helberg, J. L.
 
Subject — —
Description Dit gaan in ons tyd in ’n besondere mate om ’n gesagskrisis. Hierdie krisis sluit ten nouste aan by die Skrifgesag, maar raak 00k die gesag in die algemeen. Die vraag is hier van pas of ons nie dalk van die gesagskwessie te veel ’n akademiese saak maak nie. Enersyds is die gevolg van so iets dat die hele saak betreffende Skrifgesag bloot as ’n stryd tussen teoloë gesien word waarby die ander gelowiges onbetrokke is. Andersyds kan dit die gevolg hê dat daar by ons as teoloë en ander gelowiges praktiese verwerping van die Skrifgesag is hoewel ons die gesag akademies of teoreties wel erken. Daarom moet daar breër by die gesagskwessie aangesluit en dan ook sekere lyne na die Skrifgesag getrek word. Slegs ’n paar aspekte word hier na vore gebring, veral in aansluiting by Gen. 1-3, maar ook by die verdere verband van die Ou Testament.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-06-13
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v12i45.1125
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 12, No 45 (1978); 7-19 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1125/1400
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1978 J. L. Helberg https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT