Record Details

Calvyn en die ekumeniese roeping van die kerk ’n oriëntering

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Calvyn en die ekumeniese roeping van die kerk ’n oriëntering
 
Creator Duvenage, B.
 
Subject — —
Description Wanneer ons hier oor die ekumeniese roeping van die Kerk handel, dan kom veral twee eienskappe van die Kerk in gedrang nl. die algemeenheid of kalolisiteit en die eenheid van die Kerk. Dit is einllik 'n nuwe betekenis wat aan die begrip ekumene gegee is in die latere tyd omdat die begrip terminologies alleen 'n geografiese betekenis het. Die begrip ekumene word egter gebruik juis omdat daarmee vandag ook die verskeurdheid van die Kerk in rekening gebring word wat eintlik nie sou plaasvind as die geografiese betekenis van die begrip alleen bedoel word nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1967-05-20
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v1i2.856
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 1, No 2 (1967); 16-22 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/856/1096
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1967 B. Duvenage https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT