Record Details

Temas uit die kerkgeskiedenis

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Temas uit die kerkgeskiedenis
 
Creator van Wyk, J. H.
 
Subject — —
Description Dit is natuurlik 'n onbegonne taak om enigsins 'n poging aan te wend om 'n volle beeld van twee milleniums kerkgeskiedenis voor te hou. Wat die kerkgeskiedenis van Afrika betref, leef ons tans in die periode van die derde vestiging van die kerk in Afrika. Die eerste periode was aan die begin van ons Christelike jaartelling in Noord-Afrika en het groot name soos Tertullianus (+220), Cyprianus (+258) en Augustinus (+430) opgelewer. Die tweede periode was gedurende die vyftiende en sestiende eeu in Wes- en Oos-Afrika. In albei gevalle het die Christendom feitlik tot niet gegaan - iets waarna ons later weer sal verwys.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1993-06-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v27i2.1460
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 27, No 2 (1993); 281-288 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1460/1754
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 J. H. van Wyk https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT