Record Details

Neo-Marxisme in die teologie — Wysgerig beskou

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Neo-Marxisme in die teologie — Wysgerig beskou
 
Creator Jansen van Veuren, P.
 
Subject — —
Description Die breë veld van die ontmoeting tussen Neo-Marxisme en Christelike Teologie laat ’n groot aantal variante van die ontmoeting sien. Die variante van ontmoeting deurloop ’n skaal vanaf felle konfrontasie tot ’n toenadering waarin dit lyk of Christelike Teologie geheel en al opgehef word in Marxistiese teorie. Waar daar in die ontmoeting sprake is van die Teologie wat aan die Neo-Marxisme die hand reik, is daar ook groot verskille in die wyse waarop toenadering gesoek word.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1981-05-13
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v15i58.734
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 15, No 58 (1981); 26-37 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/734/967
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1981 P. Jansen van Veuren https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT