Record Details

Twee vroeë reaksies van Gereformeerde kant op Karl Barth

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Twee vroeë reaksies van Gereformeerde kant op Karl Barth
 
Creator Engelbrecht, B. J.
 
Subject — —
Description In 1919 het die eerste uitgawe van die epogmakende “Romerbrief” van Karl Barth verskyn. Van die tweede druk in 1922 sê hy dat “kein Stein mehr auf dem andem” gelaat is nie. So opspraakwekkend was hierdie boek dat in 1929 die 5de druk van die tweede, radikaal-hersiene uitgawe verskyn het. Intussen het nog ander werke van Barth en selfs oor Barth verskyn. 0ns noem o.a. sy Der Christ in der Gesellschaft (1920); Das Wort Gottes und die Theologie (1924); Vom Christlichen Leben (1926); Auferstehung der Toten (2. Aufl. 1927), sy preke saam met Eduard Thurneysen Komm Schopfer Geist, (Dritt Aufl., 7-9 Tausend(!) 1926). Maar 1927 was veral belangrik vanweë die verskyning van Barth se eerste Dogmatiekboek: “Die Christliche Dogmatik im Entwurf. 1 Die Lehre vom Worte Gottes. Prolegomena zur Christlichen Dogmatik” . Voor dié datum het dwarsoor die wêreld, maar ook in Nederland wye reaksie op sy teologie ontstaan. In 1926 skryf Max Strauch sy “Theologie Karl Barth’s”, terwyl Haitjema in Nederland ook in 1926 sy Barth boek die lig laat sien (Prof. dr. Th. L. Haitjema, Karl Barth, Wageningen 1926.) Ander Nederlanders wat gereageer het, was drr. A. H. de Hartog, V. Hepp, Ph. Kohnstamm en di. D. Tromp en 0. Noordmans.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1986-06-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v20i78.1275
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 20, No 78 (1986); 2-9 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1275/1546
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1986 B. J. Engelbrecht https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT