Record Details

Die regsposisie van Gereformeerde kerke in Suid-Afrika

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die regsposisie van Gereformeerde kerke in Suid-Afrika
 
Creator Pienaar, G.
 
Subject — —
Description Die kerk is wel nie van die wêreld nie, maar tog is die kerk altyd in die wêreld. Dit bring mee dat die kerk nie net op ’n geestelike vlak funksioneer nie, maar dat die kerk as geloofsgemeenskap ook aan die regsverkeer deelneem (Du Plooy 1982 49 en 148). Daar kan om prinsipiële oorwegings nie met die howe se vertolking van die regsposisie van kerke saamgestem word nie. Uit hoofde van verskeie oorwegings is dit onrealisties om alle kerke as vrywillige verenigings wat, op kontrak berus, te bestempel. Dit moet voortdurend beklemtoon word dat die kerk op ’n eiesoortige wyse aan die regsverkeer deelneem.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1984-06-05
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v18i71.1225
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 18, No 71 (1984); 2-18 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1225/1498
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1984 G. Pienaar https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT