Record Details

Die sondeval se radikale invloed op die reg

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die sondeval se radikale invloed op die reg
 
Creator Smit, C. J.
 
Subject — —
Description Elkeen wat deur die reg geboei word, word die een of ander tyd aangespreek deur die vraag of die reg konsekwent as rég gepositiveer word, ook in ’n gelowige regsgemeenskap-selfs ook in die kerk as ’n regsgemeenskap. Word daar nie dikwels onreg in die naam van die reg gepleeg nie? En is byvoorbeeld die ongelowige wat God verloën en sy Woord verwerp hoegenaamd in staat om reg te bedryf? Antwoorde op hierdie vrae moet myns insiens gesoek word in ’n skriftuurlike beskouing op die verhouding tussen die reg en die sondeval. Dáár lê die sleutel.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1986-06-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v20i79.1284
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 20, No 79 (1986); 36-42 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1284/1555
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1986 C. J. Smit https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT