Record Details

’n Oriëntering in breë trekke: Begrips- en plekbepaling van die koninkryk van God t.o.v. en in verhouding tot die uitverkiesing, die kerk, die verbond en die maatskappy

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title ’n Oriëntering in breë trekke: Begrips- en plekbepaling van die koninkryk van God t.o.v. en in verhouding tot die uitverkiesing, die kerk, die verbond en die maatskappy
 
Creator van Wyk de Vries, K. S.
 
Subject — —
Description Die bedoeling van hierdie oriëntering in breë trekke (op besonderhede gaan ander referente in) is veral ’n poging tot die bepaling van groothede wat die Bybel ons gee (in die koninkryk van God, verbond, kerk en maatskappy het ons met groepe of groeperinge mense te doen) en hulle plek, vorm en bedoeling vir sover dit die mens, en met name die gelowige, in sy verhouding tot God aangaan. Dat hierin van die uitverkiesing in Christus uitgegaan en daarop telkens teruggekeer word, spreek vir die gereformeerde teoloog vanself.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1970-05-23
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v4i15.922
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 4, No 15 (1970); 5-17 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/922/1172
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 K. S. van Wyk de Vries https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT