Record Details

Gods Wet en ‘die ander wet’

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Gods Wet en ‘die ander wet’
 
Creator van der Walt, S. P.
 
Subject — —
Description Daar het in die jongste tyd duidelik ’n verandering gekom in die besinning oor die Gereformeerde Etiek, veral ten opsigte van die norme wat die handelinge beheers, bepaal of normeer. As Hepp sê dat die Etiek te doen het met die geopenbaarde wil van God vir die menslike verhoudinge, vestig hy die aandag op een deel van die ondersoek, miskien die vernaamste, maar tog nie die enigste nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1979-05-15
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v13i50.793
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 13, No 50 (1979); 28-44 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/793/1031
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1979 S. P. van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT