Record Details

Christi Coetzee - ’n begaafde teoloog

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Christi Coetzee - ’n begaafde teoloog
 
Creator Jordaan, G. J. C.
 
Subject — —
Description Dit is vir my ’n voorreg om ’n kort waarderingswoord te skryf oor my leermeester, vriend en kollega, Christi Coetzee. In die laat sewentigerjare het ek as teologiese student by die Teologiese Skool te Potchefstroom gesit aan die voete van prof. Christi, soos hy allerweë bekend is, en die Nuwe-Testamentiese wetenskap van hom geleer. Sedert 1989 was ek weer saam met hom by die Teologiese Skool, hierdie keer as kollega in die departement Nuwe-Testamentiese vakke. Om ’n mens se vroeëre leermeester later as kollega en as vriend te leer ken, is ’n vreugde wat vir min mense beskore is. Daarom is dit vir my ’n vreugde om, noudat hy in 1998 geëmeriteer het, ’n woord van waardering te skrywe.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1999-06-13
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v33i1.1663
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 33, No 1 (1999); 1-4 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1663/1961
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1999 G. J. C. Jordaan https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT