Record Details

Metateoretiese vertrekpunte ten opsigte van wetenskaplike navorsing in gemeentebediening

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Metateoretiese vertrekpunte ten opsigte van wetenskaplike navorsing in gemeentebediening
 
Creator Breed, Gert
 
Subject — —
Description Hierdie artikel is deel van ’n reeks oor die verrekening van die metateoretiese vertrekpunte in die wetenskap van Praktiese Teologie. Die eerste fase van die reeks bied die teoretiese onderbou vir die werklikheids-, hermeneuties- en wetenskapsteoretiese beskouing van die vak. Die tweede fase fokus op die invloed wat hierdie vertrekpunte op die wetenskaplike navorsing van die verskillende vakgroepe in die Praktiese Teologie het. Hierdie artikel handel oor die wetenskaplike benaderingswyse tot die navorsingsveld van gemeentebediening. In hierdie artikel word die persoonlike metateoretiese perspektief waarmee die vakgebied van gemeentebediening benader word, uitgespel en verantwoord ten opsigte van die volgende: die werklikheidsbeskouing waarmee daar op die navorsingsveld van gemeentebou gefokus word; die onderbou van die hermeneutiese beskouing wat nodig is om tot ’n verstaan te kom en tot ’n verantwoordbare verhouding tussen die elemente wat in die gemeentebouproses ter sprake kom; en ten slotte om die wetenskapsteoretiese benadering waarmee die navorsingsveld van gemeentebou op ’n wetenskaplik-verantwoorde wyse ondersoek kan word, te beskryf.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2013-04-19
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format text/html application/octet-stream text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v47i1.88
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 47, No 1 (2013); 10 pages 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/88/926 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/88/927 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/88/928 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/88/925
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2013 Gert Breed https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT