Record Details

Geleentheidswoord Ons tyd – ’n tyd vir verwondering?

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Geleentheidswoord Ons tyd – ’n tyd vir verwondering?
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — —
Description Sou ons die tyd waarin ons leef, ’n tyd van verwondering kan noem? Ek dink so ’n vraag sal beslis reaksievrae ontlok: Iemand sou byvoorbeeld vra: Kan ons tyd werklik ’n tyd van verwondering wees? Moet ons nie liewer praat van ’n tyd van verwonding nie? Mense sterf immers in ons land en in ons strate en tuis sukkel hulle nabymense voort met emosionele en ander wonde. Dalk sal ons eerder wou beklemtoon dat ons tyd ’n tyd is van politieke druk en van korrupsie. Ons sien immers daagliks dat korrupsie geboorte skenk aan hofsaak op hofsaak. Miskien nog ’n stem sal hoorbaar word en sê dat ons tyd ’n tyd is van voortdurende verandering – sommige veranderinge sinvol, maar ander baie pynlik.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2005-07-31
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v39i3.394
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 39, No 3 (2005); xxiii-xxx 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/394/287
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2005 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT