Record Details

Aspekte van die siekepastoraat

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Aspekte van die siekepastoraat
 
Creator Pieterse, H. J. C.
 
Subject — —
Description Die siekepastoraat vra ons aandag in hierdie tyd omdat die versorging van siekes ’n kenmerk is van die koms van die koninkryk van God. God se barmhartigheid het in sy volheid tot gelding gekom in die optrede van Jesus Christus. Die volle seën van die heil van die Ryk van God hou ook die versorging van die siekes in. Deur die heilswerk van Christus sien die blindes weer, loop die kreupeles, word melaatses gereinig, hoor die dowes, word dooies opgewek (Luk. 7:22).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-05-13
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v14i53.753
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 14, No 53 (1980); 21-32 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/753/986
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1980 H. J. C. Pieterse https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT