Record Details

M.A. Kruger

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title M.A. Kruger
 
Creator Office, Editorial
 
Subject — —
Description Andries Kruger, soos hy aan almal bekend is, is op 9 Junie 1930 te Kuruman gebore. Hy het as ’n plaasseun opgegroei as deel van ’n groot gesin. Na sy skoolopleiding het hy hom bekwaam as ’n onderwyser aan die destydse Steynsburgse Onderwyskollege. Daarna het hy ’n tyd lank onderwys gegee. In sy onderwysjare het hy die roeping gevoel om predikant te word. Hy het die roeping opgevolg deur in 1956 by die PU vir CHO in te skryf vir studie in die Teologie. Reeds hieruit blyk sy besondere persoonlike gawe van toewyding en deursettingsvermoë - gawes wat deurentyd ’n kenmerk was van sy persoonlike en akademiese loopbaan.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1995-06-12
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v29i3.1544
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 29, No 3 (1995); 341-344 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1544/1842
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1995 Editorial Office https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT