Record Details

Die regsposisie van Gereformeerde kerke in Suid-Afrika

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die regsposisie van Gereformeerde kerke in Suid-Afrika
 
Creator Pienaar, G.
 
Subject — —
Description Die benaming Gereformeerde kerk dui gewoonlik in die algemene omgangstaal op die Gereformeerde kerke in Suid-Afrika as kerkgroep. Tog hou hierdie benaming vir Gereformeerde teoloë nie daardie betekenis in nie, maar verwys dit na ’n Gereformeerde kerk in plaaslike sin, naamlik ’n gemeente of ’n versameling gelowiges op ’n bepaalde plek (NGB 28; Bavinck 1911 dl 4 319; Van der Linde 1965 20). Die vraag of so ’n kerk ’n vereniging is en indien wel, of dit as ’n genootskap of ’n regspersoon getipeer kan word, ontstaan dikwels onder lidmate, buitestaanders en van regsweë. Ten einde presies vas te stel wat die aard van hierdie versameling natuurlike persone in die regsverkeer is, is dit belangrik om vas te stel wat die terme kerk en kerkverband in die Gereformeerde dogmatiek beteken.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1984-06-05
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v18i70.1220
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 18, No 70 (1984); 33-40 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1220/1493
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1984 G. Pienaar https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT