Record Details

Die na-oorlogse kerkregtelike ontwikkeling in die GKSA

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die na-oorlogse kerkregtelike ontwikkeling in die GKSA
 
Creator Spoelstra, B.
 
Subject — —
Description Prof. G.P.L.v.d. Linde het in ’n voordrag voor die Aktualiteitskursus gedurende Julie 1978 te Potchefstroom die stelling gemaak dat die kerkregtelike ontwikkeling binne GKSA-kringe in die na- oorlogse periode feitlik heeltemal van sy Europese en Nederlandse voedingsbodem losgemaak is en selfstandig geword het. (In die Skriflig, nr. 48, Desember 1978). Hierdie stelling beskryf die algemene tendens van die kerkregtelike ontwikkeling van die GKSA na 1945. Tog is daar ook ’n ander aspek wat waarskynlik nog nie na behore nagevors is nie en ook nie in hierdie studio aan die orde kan kom nie, naamlik die vraag in hoeverre kerkregtelike patrone en praktyke van ander Afrikaanse Kerke, van na-oorlogse ekumeniese bewegings ens., tendense uit Nederland ens. denke beïnvloed en pleidooie oor kerklike opset en inrigting ontlok het wat ’n neerslag in kerkregtelike ontwikkeling gehad het.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1981-05-10
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v15i57.729
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 15, No 57 (1981); 40-55 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/729/962
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1981 B. Spoelstra https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT