Record Details

Die relevansie van die prediking vir tussenmenslike verhoudings in Suid-Afrika

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die relevansie van die prediking vir tussenmenslike verhoudings in Suid-Afrika
 
Creator van Wyk, J. H.
 
Subject — —
Description Indien ons die uitspraak verneem dat ten minste 77% van die Suid-Afrikaanse bevolking hulle as Christene beskou, skep dit groot verwagtinge dat die prediking van die evangelie van Christus inderdaad van groot invloed kan wees. Indien ons hier byvoeg dat baie Christene in die geleentheid is om (sê) oor ’n periode van vyftig jaar (20-70 jaar) sowat 5 000 preke te kan hoor (teen honderd per jaar ), dan styg ons verwagtinge nog meer. Daarom is dit ’n baie pynlike bevinding om te moet hoor dat ondersoeke daarop dui dat die effek van die prediking soms baie gering is en dat dit min verandering teweegbring (Jonker, 1976 : 85 - 86).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1987-06-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v21i83.1311
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 21, No 83 (1987); 28-34 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1311/1582
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1987 J. H. van Wyk https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT