Record Details

Die voorsienigheidsleer vanuit die gereformeerde belydenisskrifte teenoor Adrio König se voorsienigheidsleer – ’n Dogma-historiese beoordeling

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die voorsienigheidsleer vanuit die gereformeerde belydenisskrifte teenoor Adrio König se voorsienigheidsleer – ’n Dogma-historiese beoordeling
 
Creator Diedericks, Morné Coetzee, Carel F.C.
 
Subject — —
Description König is ’n aktuele en invloedryke teoloog en sy standpunte kan nie geïgnoreer word nie (Strauss 2004:123). König (2002:13) beskou homself as ’n gereformeerde teoloog alhoewel sy voorsienigheidsleer van die klassieke gereformeerde siening verskil. In sommige gevalle word König se teologie as reformatories gesien (bv. sy leer oor die regverdigmaking) en in ander gevalle weer nie, byvoorbeeld die leer oor die voorsienigheid (Strauss 2004:139). Volgens König (2002:33) is die klassieke gereformeerde verstaan van die voorsienigheid nie werklik vertroostend nie. Die klassieke gereformeerde siening van die voorsienigheid maak volgens König van God ’n bose God wat die kwaad beskik en dan net toekyk as die kwaad gebeur. König (2002:237) se oplossing vir die probleem van die klassieke gereformeerde siening is dat God nie ten volle in beheer is nie, maar dat Hy eendag eers in beheer sal kom. Hierdie siening van König is in stryd met die gereformeerde belydenis waarin bely word dat God deur sy voorsienige hand alle dinge onderhou en regeer. Die gevolgtrekking is dat König se voorsienigheidsleer in die lig van die gereformeerde belydenis nie vertroostend is of kan wees nie en net meer verwarring en wanhoop veroorsaak.König is a contemporary and influential theologian and his views can not be ignored (Strauss 2004:123). König (2002:13) regards himself as a reformed theologian, but his doctrine on providence differs from the classic reformed view. In some cases, König’s theology is viewed as reformed (eg. his doctrine on justification) but not in all cases, as is the case with the doctrine on providence (Strauss 2004:139). According to König (2002:33) the classic reformed understanding of providence is not comforting. Also, according to König, the classic reformed view of providence indicates God as an evil God who ordains evil, and then sits back and watches as it unfolds. König’s (2002:237) solution for the problem of the classic reformed view is that God is not fully in control, but that He only will be in control one day. This view of König is in conflict with the reformed confession which confesses that God through his providential hand maintains and governs all things. The conclusion is that König’s doctrine of providence is not comforting in the light of the reformed confession, and that it only causes more confusion and despair.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2013-11-01
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format text/html application/octet-stream text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v47i1.720
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 47, No 1 (2013); 9 pages 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/720/2308 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/720/2309 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/720/2310 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/720/2307
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 2013 Morné Diedericks, Carel F.C. Coetzee https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT