Record Details

Die roeping van die onderwyser in die verbondsonderrig

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die roeping van die onderwyser in die verbondsonderrig
 
Creator van Rooy, A. J.
 
Subject — —
Description Gedurende die sewentiende eeu het die Europese regerings in 'n besondere verhouding tot die kerke gestaan. In sommige lande was die Rooms-Katolieke kerk en in ander lande sekere Protestantse kerke die dominerende kerkgroepering. Skeiding tussen kerk en staat was feitlik onbekend. Die regerings het sowel die godsdiens as die onderwys bevorder en ondersteun. In die Protestantse lande het die regerings juis die Reformatoriese kerke gebruik om skole te stig, daaroor toesig te hou en die onderwys te bevorder.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1994-06-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v28i1.1489
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 28, No 1 (1994); 115-124 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1489/1787
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 A. J. van Rooy https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT