Record Details

Roeping

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Roeping
 
Creator v.d. Linde, G. P. L.
 
Subject — —
Description Die woord roeping is in die kringe van ons Universiteit ’n alledaagse woord. Dit geld veral met betrekking tot die fakulteite Teologie en Opvoedkunde. In die omgangstaal is die woord tewens sedert die Middeleeue gereserveer om ’n paar sogenaamde bevoorregte beroepe, waaronder veral die verbonde aan die kerk (Cf. Ruth D. See 1953. p.42) en later die onderwys aan te dui. Vir die beroepe, so word verklaar, moet mens ’n roeping hê voordat jy die verantwoordelikhede daaraan verbonde kan nakom (Cf. Barry p. 9).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1985-06-06
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v19i74.1245
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 19, No 74 (1985); 2-6 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1245/1518
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1985 G. P. L. v.d. Linde https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT