Record Details

Die kerkorde en die Heilige Skrif - ’n contradictio in terminis?

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die kerkorde en die Heilige Skrif - ’n contradictio in terminis?
 
Creator Smit, C. J.
 
Subject — —
Description Die vraag wat al hoe meer in die geding kom, is of die kerkorde hoegenaamd iets met die Heilige Skrif te make het. Is die kerk­ orde slegs ’n funksionele kontrak tusseen die kerke? Is die kerk­orde in feite nie selfs ’n nuwe menslike gesagsreël wat ons naas die Skrif stel, en in praktyk dikwels in die plek van die Skrif nie? Die vraag is dus of die kerkorde nie geheel en al oorwaardeer worder te hoog aangeslaan word in ons kerklike lewe nie.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1983-06-05
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v17i67.1197
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 17, No 67 (1983); 35-41 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1197/1470
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1983 C. J. Smit https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT