Record Details

Die Gereformeerde Ekumeniese Sinode

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die Gereformeerde Ekumeniese Sinode
 
Creator Spoelstra, B.
 
Subject — —
Description Gedurende die 20ste eeu roep aan die ander kant internasionale sendingkonferensies (1911) en die Volkebond op politieke gebied die idee van ekumenisiteit en internasionaliteit altyd sterker op. Die Britse Ryk was ’n kortstondige wêreldeenheid. Die idee van ’n internasionale Christendom bo nasionale konfessionele en kerkregtelike identifikasies of "verdeeldheid” groei deur internasionale Christenstudente-bonde, Sondagskole, Bybelgenootskappe, liefdadigheidswerk op wêreldvlak. Tegelykertyd kleur wêreldsosialisme en die idee van ’n universele mensheid die denke in baie vorme. Die "gees” van die 20ste eeu roep al sterker om praktiese en organisatoriese "eenheid”.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1981-05-13
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v15i60.748
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 15, No 60 (1981); 24-42 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/748/981
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1981 B. Spoelstra https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT