Record Details

Van Bevrydingsteologie na Swart Teologie in Suid-Afrika

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Van Bevrydingsteologie na Swart Teologie in Suid-Afrika
 
Creator Spoelstra, B.
 
Subject — —
Description Die bevrydingsteologie reageer teen strukture en praktyke wat die menswaardigheid van die mens en persoon aantas. Die wortels daarvan lê in Suid-Amerika en die VSA. Tog het Hitler se filosofie van die Ariërs as Herrenvolk en vervolging van die Jode die Tweede Wereldoorlog gemotiveer. Reeds in die oorlog het Bonhoeffer aandag gevra vir die ander mens in nood. Jy moet God dien in wat jy aan die ander doen. Dr. C. F. Beyers Naudé trek reglynig ’n parallel tussen Naziisme van Hitler en “apartheid” in Suid-Afrika (Berkhof, 1985 : 168).
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1988-06-07
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v22i88.1336
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 22, No 88 (1988); 32-47 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1336/1607
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1988 B. Spoelstra https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT