Record Details

Neo-marxisme in die kerklike lewe

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Neo-marxisme in die kerklike lewe
 
Creator van Wyk de Vries, K. S.
 
Subject — —
Description Dit is makliker om oor die teologiese en filosofiese aspekte van die neo-marxisme te spreek as om iets oor die openbaring en toepassing daarvan in die kerklike lewe te sê. Ek beweer dit sonder refleksie op die hoofbestuur wat my hierdie taak opgedra het of op prof. Floor wat hom op uitnemende wyse van sy deel van die taak gekwyt het, al is dit die maklikste deel. Maar ek beweer dit omdat ek al lesende en studerende oor die saak gestuit het teen die verskynsel dat die dinge op die teologiese én kerklike terrein so vervleg is, dat die neo-marxistiese invloed dikwels moeilik uitkenbaar is.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1976-05-30
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v10i39.1091
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 10, No 39 (1976); 32-44 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1091/1364
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1976 K. S. van Wyk de Vries https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT