Record Details

Die beginsel in Art. 30 K.O.

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die beginsel in Art. 30 K.O.
 
Creator Spoelstra, B.
 
Subject — —
Description Ons projekteer dikwels ons ideale as werklikhede. So gee ons dikwels op grond van die beginsel van ‘soewereiniteit in eie kring’ voor dat die kerklike selfstandigheid en onafhanklikheid van die sosiale en politieke werklikhede bestaan en behou moet word. Dit kan soms die geval wees, maar in werklikheid word die kerklike struktuur en praktyk deur kontemporêre opvattings en gebruike gemaak. So het die Rasionalisme en Liberalisme die Kerkordes van De Mist (1804) en van Koning Willem I (1816) veroorsaak en opvattings oor staatstruktuur is vir kerkstruktuur gebruik.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-05-14
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v14i55.765
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 14, No 55 (1980); 3-12 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/765/1003
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1980 B. Spoelstra https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT