Record Details

Politieke teologie

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Politieke teologie
 
Creator van der Walt, S. P.
 
Subject — —
Description Ons mag die geweldige gisting wat opborrel in die kringe van nasies nie onderskat nie. Wat is dit tog ’n ander wêreld waarin ons lewe? Wat gaan die gevolg wees van die suurdeeg van rewolusie wat orals geplant word? Ons staan maar aan die begin en tog voel elkeen dat dit nie so kan voortgaan nie. Uiteindelik sal onderdrukkende maatreëls nie meer voldoende wees nie; weerhoudende geweld sal swig voor volgehoue aanslae. lets meer positief sal in die plek gestel moet word wat die gedagtes sal aangryp, die woelgeeste sal kalmeer en die inspirasie sal bring om opbouende en roepingsbewuste uitbouing te bring.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1979-06-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v13i50.798
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 13, No 50 (1979); 70-78 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/798/1036
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 S. P. van der Walt https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT