Record Details

Implikasies van ontwikkelings in die leerstelling van goddelike genesing binne die Pinksterbeweging

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Implikasies van ontwikkelings in die leerstelling van goddelike genesing binne die Pinksterbeweging
 
Creator Nel, Marius
 
Subject Church History Goddelike genesing, Ontwikkeling van leerstelling, Houding jeens mediese wetenskap
Description Die Pinksterbeweging het met verloop van tyd sy begrip van die leer van goddelike genesing verander. Die veranderings is hoofsaaklik as gevolg van vorderings wat deur die mediese wetenskap gemaak is en die pinksterteologie moes opnuut die verhouding tussen versoening en heling definieer. Die veranderings word in terme van die geskiedenis van die wit afdeling van die Apostoliese Geloof Sending van Suid-Afrika (AGS), die grootste pinksterdenominasie in Suid-Afrika, beskryf. Dit dien tot ’n groot mate as verteenwoordigend van veranderings in die res van die AGS, maar ook van die Pinksterbeweging as sodanig. Die ontleding toon dat die veranderde houding teenoor die gebruik van medisyne en inenting sowel as mediese prosedures soos operasies pinksterkerke uiteindelik dwing om toegewings in sy genesingsbediening te maak wat aan sy Skrifbeskouing verwant is. Dat die kerk veranderings aanbring in ’n belangrike leerstelling soos dié van goddelike genesing, hou belangrike implikasies vir die kerk in. Die implikasies hou verband met die wyse waarop die pinkstermense die Bybel lees en benut en dit noodsaak die Pinksterbeweging om ook oor ander leerstellings na te dink wat uitdagings daaraan stel, byvoorbeeld die eskatologie en ekklesiologie.Implications of developments in die doctrine of divine healing in die Pentecostal movement. The Pentecostal movement changed over time its understanding of the doctrine of divine healing. These changes are mainly in the attitude towards the advances made by medical science and reflected in the way pentecostal theology defined the relation between atonement and healing. The changes are described in terms of the history of the white division of the Apostolic Faith Mission of South Africa (AFM), the largest pentecostal denomination within South Africa. It serves to a large extent as representative of the changes in the AFM, but also the Pentecostal movement per se. The analysis shows that the changed attitude towards the use of medicine and vaccination as well as medical procedures such as operations eventually forced pentecostal churches to make concessions in its healing ministry, leading to changes in its scriptural view of the doctrine under consideration. That the church changed in aspects related to such an important doctrine poses important challenges that it must take note of. These implications are related to the way pentecostal people read and use the Bible and require that the church reflect on other doctrines that also challenge the Pentecostal movement, like its eschatology and ecclesiology.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 2014-09-08
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — Historical Inquiry
Format text/html application/octet-stream text/xml application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v48i1.1792
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 48, No 1 (2014); 9 pages 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1792/2614 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1792/2615 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1792/2616 https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1792/2565
 
Coverage — 1908-2013 —
Rights Copyright (c) 2014 Marius Nel https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT