Vrae rondom die bellum justum
In die Skriflig
Field | Value | |
Title | Vrae rondom die bellum justum | |
Creator | van Wyk, J. H. | |
Description | In ’n nuwe situasie met nuwe (oorlogs)probleme is dit volkome begryplik dat die tradisionele visie op die ‘bellum justum’ (regverdige oorlog) bevraagteken sou word. Terwyl H. Bavinck nog in 1914, vóór die gebruik van die eerste waterstofbom, rustig kon skrywe dat ‘de christelijke ethiek laat dus inderdaad geen andere conclusie toe dan deze, dat er goede en rechtvaardige oorlogen kunnen zijn, is ’n ander gereformeerde teoloog — Verkuyl — tans van mening dat ‘de leer van de rechtvaardige oorlog tot op de draad versleten is en radicaal herzien moet worden’. | |
Publisher | AOSIS | |
Date | 1969-05-23 | |
Identifier | 10.4102/ids.v3i12.910 | |
Source | In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 3, No 12 (1969); 21-41 2305-0853 1018-6441 | |
Language | eng | |
Relation |
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:
https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/910/1160
|
|
ADVERTISEMENT