Record Details

Taalgebruik in godsdiensuitsendings

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Taalgebruik in godsdiensuitsendings
 
Creator du Plessis, H.
 
Subject — —
Description Om oor ’n onderwerp soos die taalgebruik by die bediening van die Woord van God te gesels is moeiliker as wat dit by die eerste ja-sê gelyk het. Moeiliker nog as jy so voortvarend is om voor te gee dat jy iets van godsdiensuitsending weet. Aan die ander kant; ek het gemeen dit gaan tog maar net oor kommunikasie, en oor die feit dat taal die duidelikste en die voor die hand liggendste manier van kommunikasie is. Dit is egter as ’n mens jou gedagtes oor die onderwerp wil begin orden dat jy agterkom in watter wildernis jy jou bevind. Jy loop in die eerste plek die gevaar dat jy aardse uitsprake kan maak in aardse woorde oor ’n saak wat juis hoër as die aarde lê; jy loop die verdere gevaar dat jy as onopgeleide vir die teologies opgeleides wil kom sê hoe hulle iets moet kommunikeer wat veel, veel meer is as ’n blote stuk vakinhoud. Dus moet jy jouself die reg, en die wete, aanmatig dat jy weet hoe om dit wat jy self maar net op die geloof af hoop, aan ander te verduidelik. Dit gaan daarom nie net om kom­ munikasie nie, dit gaan juis om die soort kommunikasie wat groter is as woorde, dit gaan om die oopmaak van die diepste binnekant van ons menswees hier op aarde. En dan uiteindelik om hierdie oopmaak oor ’n medium waar die gehoor onweetbaar groot en divers is.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1992-06-25
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v26i3.1427
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 26, No 3 (1992); 419-422 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1427/1712
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1970 H. du Plessis https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT