Record Details

Die Gereformeerde Kerkverband as societas van plaaslike gemeentes

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die Gereformeerde Kerkverband as societas van plaaslike gemeentes
 
Creator Roeleveld, L.
 
Subject — —
Description Gijsbert Voet noem die samewerking tussen plaaslike gemeentes correspondentia, wat algemeen — maar onnoukeurig en dubbelsinnig — gewoonlik vertaal word deur ‘kerkverband’. Daardie verband tipeer hy op baie maniere. Een daarvan is die benaming mutua societas, terwyl hy die gemeentes as socii aandui. Wat bedoel Voet met hierdie uitdrukkings? Die agtergrond van die gemene reg van sy tyd kan moontlik opheldering gee. Die Latynse woord societas kan beteken bondgenootskap, deelneming, gemeenskap, geselskap, handelmaatskappy, vennootskap, verbond. Socius is bondgenoot, metgesel, deelgenoot, kompanjon, lid van ’n vennootskap.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1980-05-14
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v14i56.774
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 14, No 56 (1980); 5-26 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/774/1012
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1980 L. Roeleveld https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT