Record Details

Diskussie oor die millenium en die herstel van Israel

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Diskussie oor die millenium en die herstel van Israel
 
Creator Engelbrecht van Waverley, J. J.
 
Subject — —
Description Dit verheug my dat daar eindelik gereageer word op my boekie. Behalwe telefoonoproepe en briewe van medechiliaste was daar tot dusver geen kommentaar van anti-chiliastiese kant. Ek het die boekie aan ongeveer 1800 predikante en professore gestuur en vriendelik uitgenooi tot nuwe besinning. Net soos oor die soteriologie, is die Bybel nêrens in teëspraak met homself oor die eskatologie nie. God gee in sy Woord nie vir ons drie verskillende toekomsbeelde om uit te kies nie. God is een en sy profetiese Woord is deurgaans eenstemmig m.b.t. die raad van God oor Israel, die nasies en die kerk.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1978-06-13
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v12i46.1135
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 12, No 46 (1978); 56-58 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1135/1408
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1978 J. J. Engelbrecht van Waverley https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT