Record Details

Die prediker en die prediking aan die hand van die gegewens uit die vraelys

In die Skriflig

 
 
Field Value
 
Title Die prediker en die prediking aan die hand van die gegewens uit die vraelys
 
Creator Malan, C. J.
 
Subject — —
Description Die antwoorde op die vraag: Wat beoog u met u prediking? het ’n ryk skakering van antwoorde opgelewer, almal suiwer-Skriftuurlik. Die predikers beoog met die prediking: die stigting en bouing van die gemeente in geloof en godsvrug; verklaring en toepassing van die Woord tot eer van God; eenvoudig-aktuele oopvlekking van die Woord van God tot vermaning en vertroosting; om Jesus Christus as Gekruisigde en Verlosser te verkondig; die bantering van die beloftes en eise van die Genadeverbond; om tot geloof en bekering op te roep in die verkondiging van oordeel en genade.
 
Publisher AOSIS
 
Contributor
Date 1974-05-28
 
Type info:eu-repo/semantics/article info:eu-repo/semantics/publishedVersion — —
Format application/pdf
Identifier 10.4102/ids.v8i31.1027
 
Source In die Skriflig/In Luce Verbi; Vol 8, No 31 (1974); 28-37 2305-0853 1018-6441
 
Language eng
 
Relation
The following web links (URLs) may trigger a file download or direct you to an alternative webpage to gain access to a publication file format of the published article:

https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1027/1293
 
Coverage — — —
Rights Copyright (c) 1974 C. J. Malan https://creativecommons.org/licenses/by/4.0
ADVERTISEMENT